Hilton Huis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1722 Hilton Circle, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R2 595 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hilton Huis is in die kusdorpie Pringlebaai geleë. Die huis word omring deur fynbos en inheemse tuin met 'n ruim grasperk. Die eiendom is net 800 m van die strand af.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. In die badkamer is daar Afriearth-produkte wat 100 persent natuurlik, bioafbreekbaar is en geen natriumlaurielsulfaat bevat nie.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffiemasjien, ingeboude waterfilter, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Daar is ook 'n Bluetooth-klankbalk beskikbaar. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels en braaigeriewe het. Die patio kyk uit oor die omheinde tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1722 Hilton Circle, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilton Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1722 Hilton Circle, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang