Successfully reported
+60

Hippo's Haven

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2025 tot 15 Des 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 408 Hans Merensky, Hans Merensky Golf Estate, Phalaborwa, Limpopo
  • Vanaf R3 500 R2 625 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Luukse selfsorg-lodge by Hans Merensky Gholflandgoed/Game Park in Phalaborwa. Besoek Hippo's Haven vir die wegbreek van 'n leeftyd. Ons luukse lodge met slaapplek vir 8 en uitkyk op sy eie privaat dam en grasdak-uitkykdek, die perfekte plek om sonsopkoms in te asem, of skemerkelkies te geniet, terwyl jy luister hoe Moeder Natuur haar liedjie sing.

Hans Merensky Gholflandgoed grens aan die wêreldbekende Krugerwildtuin en spog met 'n 18 putjie, wat as een van die top 20 bestes in Suid-Afrika aangewys is. Maar wat die landgoed en gholfervaring so uniek maak, is die wild wat vry rondloop.

Gaste kan 'n unieke pakket ervaar wat luukse akkommodasie bied, en 'n wêreldbekende gholfbaan wat die tuiste is van 'n wye verskeidenheid wild en meer as 200 spesies voëls.

Rus en speel tussen die kameelperde, sebras, ape, bokke, krokodille, seekoei en meer. Ons moet jou egter waarsku, die lodge is so idillies dat jy dalk nie wil vertrek nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 113

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 408 Hans Merensky, Hans Merensky Golf Estate, Phalaborwa, Limpopo
  • Gaste dink Hippo's Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 625
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 625
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 625
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 408 Hans Merensky, Hans Merensky Golf Estate, Phalaborwa, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxnd3T0l5sUNbovjSUNvvWEGhT9h5YZ2uFzRUaOXArUVYn6vJLu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 625 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 408 Hans Merensky Hans Merensky Golf Estate Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -23.975854362571 31.170760989189
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang