Karoo & Ko Historic Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Karoo & Ko Historiese Kothuis is 'n pragtig gerestoureerde selfsorgkothuis met sy eie privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Colesberg. Dit bied 'n knus en gemaklike verblyf, wat dit die perfekte oornagplek maak vir gesinne of klein groepies wat tussen bestemmings reis.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien vir gerief.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan saam maaltye in die eetarea geniet of ontspan in die sitkamer, wat 'n slim-TV met Netflix, Amazon Prime Video en gratis WiFi bied.
Die kothuis maak oop na 'n patio wat na die straat kyk en 'n omheinde voortuin, waar gaste kan ontspan of 'n braai kan geniet met behulp van die draagbare braai wat voorsien word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Johlan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo & Ko Historic Cottage het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang