Successfully reported

Historical Monument

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Petro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onvergeetlike ervaring. Baie dankie vir die geleentheid om hierdie spesiale huis met 'n ongelooflike atmosfeer te ervaar. Dit was een van ons hoogtepunte in Swakopmund.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf. Ons het baie lekker gebly, uitstekende ligging en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Outydse sjarme met luuksheid. Was puik. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

‘n Ongelooflike ervaring. Ongelooflike ervaring in een van die mooiste geboue in Swakopmund. Sentraal. Besonder mooi ingerig. Skoon. Sharon het alles en nog meer in haar eenheid om jou verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Lovely old building and safe. Lovely spacious apartment in a historic old building. Everything one needs and very central. Lovely walk down to the pier and a nice grocery store across the road. Safe location with lock-up garage. A bit complicated to get into the property, but once figured out, it's ok.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Historical Monument
Thank you for the lovely review, Fred. For future guests, it's actually quite simple to gain access to the property if the instructions are followed. The reason for two lock boxes is placing security first, which we cannot compromise. I'm always a phone call away if guests don't manage, which has never been necessary.

Lydia B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het die vakansie baie geniet, sal beslis weer die plek bespreek. Fantastiese plek, goeie ligging is 2 blokke van die see en is gerieflik naby winkels en restaurante. Die prys van die verblyf is uitstekend. Sharon het ons deeglik ingelig wat ons verblyf seepglad verloop het. 'n Pragtige eenslaapkamerwoonstel in 'n pragtige historiese gebou. Smaakvol toegerus met alles wat jy nodig het en 'n motorhuis, geen probleme met WiFi-konneksie. Ons beveel dit hoogs aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie G
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Heerlik met als wat nodig is, en ekstra. Die plek is uitstekend geleë, veilig en het als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantastiese plek i.t.v. ligging, gerief, fasiliteite en prys. Hoogs aan te bevole. 'n Pragtige eenslaapkamerwoonstel in 'n pragtige historiese gebou. Smaakvol toegerus en 'n bad wat ek my agtertande voor sal gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Absoluut fantastiese verblyf. Dit was 'n voorreg om vir 'n week in een van die mooiste historiese geboue in Swakopmund te bly. Pragtige eenheid met alles wat mens mag nodig kry, baie netjies en skoon, binne loopafstand van strand en middedorp. Ons sal definitief aanbeveel en graag weer daar tuisgaan. Sharon was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons verblyf gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alberti L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantastic! What a wonderful place! How nice to stay in a historical monument!. The apartment is big with all you need. The furniture have been chosen with care and reflect the history of the place. Fast wifi, secure parking, good bed. Absolutely the highlight of our trip!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Corner of Libertina Amathila Avenue and Tobias Hainyeko Street, Haus Hohenzollern Unit 2, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnWzJt4UhSCcSUdKHQHtkoqsUZa2RXCDIQIB856aklVgYgVQwGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Corner of Libertina Amathila Avenue and Tobias Hainyeko Street Haus Hohenzollern Unit 2 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -22.680530959903 14.525665431947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang