Successfully reported

Historiese Slawehuis op Vredenheim

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Uitstekend. Ruim - voel soos huis. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Historiese Slawehuis op Vredenheim
Beste Eriena Baie dankie vir die mooi review. Ek is so bly julle het lekker geslaap en veral die king bed se matras so geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Hoop om julle weer te ontvang op die plaas of enige van ons eenhede. Groete Antoinette

Corrieta P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlike ervaring om op 'n wynplaas in so 'n historiese huisie te bly. Ons het lanklaas in so 'n lekker en interessante plekkie gebly. Die huisie was goed ingerig - alles wat ons nodig gehad het, was in die kombuis en by die braaiplek. Oorgenoeg spasie en pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Historiese Slawehuis op Vredenheim
Beste Corieta Baie bly julle het die pragtige Kaap Hollandse huis so geniet, wat heerlik koel is in die somer. Hoop die tieners kon ook lekker op die pooltafel speel. Dankie vir die bespreking en hoop om julle weer op Vredenheim te verwelkom by een van ons eenhede. Groete Antoinette

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Vredenheim Wine Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45fe15f5f14f2d191fbda5a3fd3077651c94303a853eb8a46f3c2d4aadf0e8bd5508b179f982123cdfec3ebadc68844c379c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 R310 Vredenheim Wine Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9606163 18.8079555
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang