Successfully reported

Hlangana Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerty D
1 nag
5.0
Jun 2025

'n Moet oorslaap plekkie in Oudtshoorn! Ons kom weer! Pragtige plek en ons het heerlik gebly. Het tot 'n verwelkomingsdrankie gekry! Hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Hlangana Lodge
Goeie more Gerty, Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit was heerlik om julle by Hlangana Lodge te hê, en ons is so bly julle het dit geniet. Ons sien baie uit daarna om julle weer te verwelkom. Mooi dag. Vriendelike groete, Ruwayda

Christiaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies, rustig en heerlik. Dit was uitstekende verblyf soos altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik, veilig en rustig. Die mense is hartsmense. Hulle is behulpsaam en vriendelik. Verblyf is lekker privaat en die plek is mooi. Voel of jy op 'n kleinhoewe is, maar jy is in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Hlangana Lodge
Goeie middag Mnr van Vuuren, Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie bly om te verneem dat u u verblyf geniet het. Hoop om u weer by Hlangana Lodge te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Anjo van Greunen

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Comfortable and relaxing. Our stay was too short to explore and experience all that Hlangana has to offer. We had a pet-friendly room which was ideal, although a gate across the entrance to the small courtyard would have allowed us to leave the room door open for our pets to wander outside. Gardens are lush and well-manicured. We struggled a bit in the small double bed. We also felt that the rate was a bit high in terms of value for money, but would probably stay there again if we were in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Bitter lekker en pragtig! Dit was bitter lekker! Die staff het dit nog meer van 'n bonus gemaak! Bitter vriendelik en akkommoderend! (verskoon my spelling!).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absolute waarde vir geld. Altyd baie vriendelik en behulpsame personeel. En heerlike ontbyt. Was ons 2de keer al daar en sal weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Hlangana Lodge
Goeie more Mariska, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie gelukkig en trots om te weet dat u die verblyf geniet het. Sien uit om u weer by Hlangana Lodge te verwelkom. Vriendelike groete, Anjo

Crystal V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Net te kort. Kamer was netjies en baie skoon, amal wat daar werk was baie vriendelik en behulpsaam. Gronde is so mooi onderhou. Ontbyt heerlik. Ons was net vir een aand daar, maar het vreeslik lekker en warm geslaap in die baie gemaklike beddens. Sal beslis weer oorbly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker gebly. Goeie ontbyt, lekker koffie en skoon beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 51 North Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYWJmNWFkLTM4NjEtNDc5ZC1iYjcwLWZlOTk1MDJiM2I0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 51 North Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.576620320613 22.206619977951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang