Successfully reported
+20

Hlangana Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 51 North Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hlangana Lodge gastehuis geleë op meer as 'n hektaar eksotiese tuine aan die buitewyke van Oudtshoorn, op pad na die Kongo-grotte. Gaste het die keuse van 12 standaardkamers, 6 superiorkamers of die wittebroodsuite.

Dit bied die hoogste standaarde van luukse en diens en is perfek geleë om as 'n toevlugsoord te dien vanwaar jy Oudtshoorn en die omliggende platteland kan verken.

Daar is baie om te ervaar, die ontsagwekkende Kongo-grotte, volstruisskouplase, skaars wild, unieke fynbos- en vetplanthabitatte, 4x4- en bergfietsroetes, lugballonritte, majestueuse bergpasse, skilderagtige ritte en geskiedkundige geboue, om te noem. maar 'n paar. Voeg daarby die bekoorlike atmosfeer van Oudtshoorn, die gasvryheid van sy mense, die bekende Karoo-kombuis en goeie wyne, en jy begin besef hoekom eendag skaars genoeg tyd is om die wonder van hierdie besonderse streek te geniet.

Gratis internet Wi-Fi hotspot.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerty D
5.0
'n Moet oorslaap plekkie in Oudtshoorn! Ons kom weer! Pragtige plek en ons het heerlik gebly. Het tot 'n verwelkomingsdrankie gekry! Hoogs aan te beve...
Sien meer
Jun 2025
Christiaan B
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, rustig en heerlik. Dit was uitstekende verblyf soos altyd!
Mrt 2025
Janie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, veilig en rustig. Die mense is hartsmense. Hulle is behulpsaam en vriendelik. Verblyf is lekker privaat en die plek is mooi. Voel of jy op...
Sien meer
Aug 2024
Mariska M
Gesin met klein kinders
5.0
Absolute waarde vir geld. Altyd baie vriendelik en behulpsame personeel. En heerlike ontbyt. Was ons 2de keer al daar en sal weer en weer gaan.
Jun 2024
Crystal V
Saam met lewensmaat
5.0
Net te kort. Kamer was netjies en baie skoon, amal wat daar werk was baie vriendelik en behulpsaam. Gronde is so mooi onderhou. Ontbyt heerlik. Ons wa...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 51 North Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hlangana Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 51 North Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYWJmNWFkLTM4NjEtNDc5ZC1iYjcwLWZlOTk1MDJiM2I0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 51 North Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.576620320613 22.206619977951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang