Hlangana Lodge
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 51 North Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hlangana Lodge is 'n gastehuis in 'n eksotiese tuin van meer as 'n hektaar groot, wat in die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kango-grotte geleë is. Verblyf word aangebied in 'n keuse van 12 standaardkamers, 6 superieure kamers of 'n wittebrood-suite.
Ons het hoë standaarde wanneer dit kom by luuksheid en diens en ons voorsien 'n toevlugsoord vanwaar jy Oudtshoorn en die omliggende gebied op eie stoom kan verken.
Daar is soveel om hier te ervaar insluitend die asemrowende Kango-grotte, volstruis-skouplase, skaars wild, unieke fynbos en vetplante, 4x4- en bergfietsroetes, warmlugballonvlugte, majestueuse bergpasse, prentjiemooi ritte en geskiedkundige geboue, om maar net 'n paar te noem. Jy sal gou agterkom hoekom een dag jou nie genoeg tyd bied om hierdie magiese omgewing te verken nie. Oudtshoorn het 'n bekoorlike atmosfeer, gasvrye mense, goeie wyn en wêreldbekende Karoo-kookkuns om by te dra tot jou ervaring.
Gratis WiFi-kuberkol.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 51 North Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Hlangana Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 51 North Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang