Successfully reported
+40

Hluhluwe River Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D540, Sub 21 of Lot 104, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 310 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hluhluwe River Lodge bied bekoorlike chalets en dis buite Hluhluwe geleë. Dis ideaal vir 'n ontspannende wegbreek, ver van die stad se geraas, maar naby besienswaardighede.

Die verblyf by Hluhluwe River Lodge word in lieflike chalets en 'n selfsorg-eenheid aangebied wat elkeen smaakvol en uniek ingerig is. Die chalets het lugversorging en bied elkeen slaapplek aan 2 tot 4 gaste en die slaapkamers het of 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed elk. Die eenhede het ook en suite- of privaat badkamers met storte of baddens, wasbakke en toilette. 'n Kluis in die kamer, verwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien.

Ontbyt en ander smullekker etes word in die eetkamer van die hoofgebou bedien. Die hoofgebou het ook 'n gemeenskaplike sitarea en kroeg of 'n stoep met lieflike uitsigte. Die lodge het ook 'n swembad vir gaste se gebruik en WiFi is in al die gemeenskaplike areas van die lodge beskikbaar.

Hluhluwe River Lodge is aan die oewer van St. Lucia-meer aan die westelike kant van die iSimangaliso Vleilandpark geleë. Seekoei- en krokodilboottoere kan op die perseel gereël word en die lodge is net 'n uur se ry van die strand, omliggende reservate en ander besienswaardighede af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Off the D540, Sub 21 of Lot 104, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hluhluwe River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D540, Sub 21 of Lot 104, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYzkwYTZiLWY1YTQtNDBjNS1iNTU1LTcxMmI5YTU0ZTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 310 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the D540 Sub 21 of Lot 104 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.027613888889 32.349286111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang