Successfully reported
+27

Hoed en Berg Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Blesbok Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hoed en Berg Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Hoedspruit. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n eennagverblyf vir paartjies, sakereisigers of alleenreisigers.

Hierdie eiendom bied die keuse van 'n dubbelkamer, 'n gesinskamer, 2 2 enkelkamers of 'n enkelkamer. Hierdie kamers kan tussen 1 en 3 gaste op 'n slag akkommodeer en is óf ingerig met 'n dubbelbed óf enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Hierdie eiendom beskik ook oor 'n volledig gelisensieerde kroeg, 'n gedeelde gastesitkamer en 'n eetarea waar gaste kan ontspan. Boonop is daar 'n uitnodigende swembad en braaigeriewe buite. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 91 Blesbok Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Hoed en Berg Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Blesbok Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d787b9a68fd70dcaa8bb2b164dc7b6ce6b40b99842111d778dcaa0e039399a68066907e3290077edc3baf660dee9b297df3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 91 Blesbok Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.352399 30.946087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang