Hoek Wyn en Sinker
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Sonkil Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hoek Wyn en Sinker is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis, ideaal geleë in die rustige kusdorp Struisbaai. Perfek vir 'n ontspannende seewegbreek, bied die eiendom gemaklike akkommodasie en 'n ontspanne atmosfeer net 'n kort entjie van die strand af.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog ook met 'n binnebraai. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek, met uitsig oor die omheinde, troeteldiervriendelike tuin. Veilige parkering van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 21 Sonkil Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Hoek Wyn en Sinker het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Sonkil Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang