Hoeka Toeka Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Voor Street, Mokopane, 0601, Limpopo
- Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoeka Toeka Guest House is in Mokopane, 'n dorp in die Limpopo-provinsie, geleë.
Verblyf bestaan uit 7 eenhede, waarvan 1 'n ekstra driekwartbed kan akkommodeer met vooraf reëling. Alle kamers het en suite-badkamers. Die kamers is ontwerp met basiese selfsorgbehoeftes soos 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, en 'n kroeg wat gevul is volgens jou voorkeur. Beddegoed en handdoeke word voorsien, en die kamers word daagliks skoongemaak. Ander geriewe sluit 'n TV met die volledige DStv-boeket, gratis WiFi-internettoegang en lugversorging in.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Buite, onder die groot bome is 'n lapa wat gaste kan gebruik. Braaigeriewe kan ook gereël word. Veilige parkeerplek vir voertuie is agter elektroniese hekke beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Annalize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 15 Voor Street, Mokopane, 0601, Limpopo
- Gaste dink Hoeka Toeka Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Voor Street, Mokopane, 0601, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang