Hoëveld House
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 5th Avenue, Inanda, Sandton, 1685, Gauteng
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hoëveld House is 'n elegante en stylvolle, dubbelverdieping-boetiekhotel in Sandton, Johannesburg. Die stad is veral bekend vir sy geskiedenismuseums, kunsgalerye, teaters, markte, restaurante en naglewe. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n voorsmakie van moderne vinnige lewe, Suid-Afrika.
Verblyf bestaan uit 4 suites, met elke suite geskik vir 2 gaste. Alle suites is smaakvol versier en toegerus met 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toiletware, ondervloerse verhitting, 'n kluis, 'n kroegie, 'n telefoon, kamerdiens en 'n TV.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi, konferensiegeriewe, 'n tennisbaan en veilige parkeerplek in.
Die area bied ook vermaaklikheidsentrums, teaters, sportgronde, gholfbane, wêreldklas winkelsentrums en 'n lewendige naglewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 65 5th Avenue, Inanda, Sandton, 1685, Gauteng
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 5th Avenue, Inanda, Sandton, 1685, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang