Successfully reported
+19

Ho’Kaai

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Ho’Kaai is 'n bekoorlike vakansiehuis wat aan die oewer van die pragtige Port Owen Marina in Velddrif geleë is en gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 privaat slaapkamers en een oopplan-slaaparea. Die groot slaapkamer het 4 enkelbeddens, ingeboude kaste en 'n spieëltafel. Die gedeelde badkamer grens aan hierdie kamer en beskik oor 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die oopplan-slaaparea, aangrensend aan die leefarea, het 'n enkelbed en 'n bedkassie vir opberging. Elke kamer is toegerus met 'n waaier.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n dagbed.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die huis maak oop na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lexcy P
Saam met lewensmaat
5.0
Ho-Kaai accommodation was just what we expected. It was worthwhile and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Lauren N
5.0
A home away from home! The upstairs accommodation was very comfortable and cozy. It was very clean and neat as a pin! We had everything...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Letitia H
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was baie gerieflik! Heerlike verblyf! Die eenheid het als waarin mens kon dink en het 'n huislike gevoel. Eienaars was baie gasvry. Die balkon m...
Sien meer
Apr 2025
Marscha-lee S
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie plek om vakansie te hou, met 'n rustige atmosfeer. Ja, dit is goeie waarde vir jou geld.
Sep 2024
Dirk T
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike, gasvrye mense wat uit hul pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Ons het ons tydjie terdeë geniet. Rustige area, skoon en netjiese akko...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Renaldi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 27 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ho’Kaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97215541bd446e484c1c3b9bfca19d7e8dfe9931b1777ee668b0d4bad5a1e8f5cc03484c60e86a9f3f262b1c63975db2589c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 7) 18 5 1 5 27 Jocelyn Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7868306 18.1508578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang