Successfully reported

Hole in One Boutique Hotel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Anel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Uitstekend! Baie skoon, netjies, baie gerieflike beddens, baie vriendelike personeel, uitstekende ontbyt! Beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi L
1 nag
5.0
Feb 2025

Uitstekende diens; fantastiese linne! Heerlik gebly! Ons het 65e verjaarsdag gevier en 'n naweek daarvan gemaak. Goeie diens en restaurant maak dit ideaal vir klein groep vieringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liela M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lieflike perseel. Eienaar het ons dadelik gehelp met meer gepaste kamers. Was 'n vriendelike man wat uit sy pad gegaan het om ons tegemoet te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vrutika M
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Amazing. The place was clean and peaceful, perfect for a weekend getaway. Everything, such as the malls and other attractions, is close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon S
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2025

Lekker kos, goeie diens, maar van die kamer apparaats werk nie. Baie mooi hotel in die geheel, maar al die aircons in al 4 kamers wat gehuur was, het nie gewerk nie. Die foon in ons kamer het ook nie gewerk nie. Maar die oggendete wat aangebied is, was werklik fantasties gewees! Die mense wat ook daar werk, is baie vriendelik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Neat and comfortable. Comfortable and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles was baie aangenaam en die staf was wonderlik. Ons het baie gerieflik gebly. Sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Baie professioneel. Skoon en netjies. Puik kos en diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lianie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlike Gauteng-wegbreek. Dit was heerlik. Soms moeilik om by die hek in te kom, want jy moet jou kar se toeter blaas om in te kom. Ek sou graag 'n eie 'remote' per gas aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 898
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 898
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 898
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Hole in One Avenue, Ruimsig, Gauteng, 1724, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs0UNQruy6COZvoy8uT4bdUgOI0M1B5Gnt9Og1oWVOi9VaiyAme?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 898 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 171 Hole in One Avenue Ruimsig 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.078605375575 27.861591087846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang