Successfully reported
+50

Holiday House Sabine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Liege Road, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Holiday House Sabine bied selfsorg-eenhede in die prentjiemooi St. Francisbaai. Die eiendom is ideaal geleë naby die dorp se besienswaardighede en geriewe.

Holiday House Sabine beskik oor 1 hoofhuis en 1 kothuis. Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n tussenvloer met 2 enkelbeddens, en 1 badkamer. Die hoofhuis het ook 'n kombuis wat goed toegerus is met die nodige toebehore om maaltye te kook, en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die hoofhuis het ook tuinmeubels en braaigeriewe.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dié eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n ontbyttoonbank en 'n leefarea langsaan. Die kothuis het 'n privaat terras met tuinmeubels en 'n braai. In die spitsseisoen word die kothuis en hoofhuis saam verhuur teen 'n spesiale tarief vir 'n minimumverblyftydperk van 2 weke oor Kersfees of oor Nuwejaar. Dit stel gesinne in staat om saam fees te vier terwyl hulle hul privaatheid behou.

Albei eenhede het aparte motorafdakke en ingange. Holiday House Sabine is om die draai van St. Francisbaai Gholfklub, restaurante, 2 tennisbane, 'n paar winkels en die strand, wat net 400 m weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • 3 Liege Road, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Liege Road, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd63511cb11bb74ce96bbfbd91f9eaa9735fe25bf41609748288a3d247b9b25cf3ba49d87dd69f649d4c8418df9af0f2afa7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 Liege Road St. Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161855813829 24.828649310785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang