Holiday on Harrier
Beskrywing
La Passion is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en dit het 'n ekstra lang, koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, -toilet en -wasbak. Daar is 'n klein sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n privaat braai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring. Rook is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Bring asseblief u eie brandhout saam. Om die verblyf aangenaam en vreedsaam vir almal te maak, laat ons nie partytjies toe nie, en musiek moet slegs vir u ore gespeel word - geen steurnisse vir enige van die gaste nie, asseblief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Living Jewel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is 'n klein sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Die eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n koffiemasjien, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, skottelgoedwasser en 'n yskas. Daar is 'n privaat buite-area met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring. Rook is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Bring asseblief u eie brandhout saam. Om die verblyf aangenaam en vreedsaam vir almal te maak, laat ons nie partytjies toe nie, en musiek moet slegs vir u ore gespeel word - geen steurnisse vir enige van die gaste nie, asseblief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitarea. Daar is ook 'n braai-area buite. Die ingang na die strand is oorkant die straat en is net 200 m van die water en wit strande af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring. Rook is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Bring asseblief u eie brandhout saam. Om die verblyf aangenaam en vreedsaam vir almal te maak, laat ons nie partytjies toe nie, en musiek moet slegs vir u ore gespeel word - geen steurnisse vir enige van die gaste nie, asseblief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid is bo geleë met sy eie aparte ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Dié eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, 2 balkonne met gedeeltelike see-uitsigte, 'n oopplan-sitkamer en -eetarea in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-gasstoof, en lugbraaier/oond. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring. Rook is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Bring asseblief u eie brandhout saam. Om die verblyf aangenaam en vreedsaam vir almal te maak, laat ons nie partytjies toe nie, en musiek moet slegs vir u ore gespeel word - geen steurnisse vir enige van die gaste nie, asseblief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Harrier Street, On Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang