Successfully reported
+13

Holiday on the Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Ellcock Road, Warner Beach, 4129, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Holiday on the Beach is 'n selfsorgwoonstel in Warner Beach. Die woonstel bied direkte toegang tot die gewilde strand deur die gemeenskaplike tuin, wat dit gerieflik maak vir gaste om die see te geniet. Verskeie winkelsentrums is binne 1 km van die woonstel af geleë, wat maklike toegang tot noodsaaklike items en ander geriewe bied.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met lugversorging wat met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv Compact ingerig is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid beskik oor 'n eetarea wat ook oopmaak na 'n lieflike balkon met buitesitplek, wat uitkyk oor die swembad en strand in die verte. Boonop het gaste toegang tot goedversorgde braai-areas rondom die 2 swembaddens en 'n kinderswembad.

Warner Beach is 'n bekende swemstrand met lewensredders aan diens vir ekstra veiligheid. Dit is ook 'n gunsteling plek vir visvang en bied voorry-uitsigte oor die skouspelagtige Sardine Run. Die afgelope 10 jaar word sardientjies reg voor die woonstel in die wintermaande genet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Freddie M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker verblyf en naby aan al die geriewe vir 'n genotvolle vakansie. Verblyf was aangenaam. Net 'n aanbeveling t.o.v. die eenheid self: 1) DSTV ...
Sien meer
Okt 2025
Dustin D
Gesin met tieners
5.0
A wonderful worthwhile place for the whole family. The place was lovely for a family with mixed ages, a teenager and a younger 8-year-o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Steph V
Saam met lewensmaat
4.8
Great view and value for money! Very nice place with a beautiful view. Very compact. Great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Alfredo M
Gesin met klein kinders
4.2
Was amazing. We enjoyed the stay at Cabanas Del Mar.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Bruce D
Gesin met tieners
4.2
Het werklik baie lekker gekuier. Het lekker gebly, net 'n paar probleme gehad. 1. Mikrogolf oond het nie gewerk nie, maar Anton het dit vervang. 2. Ne...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 45 Ellcock Road, Warner Beach, 4129, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Holiday on the Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Ellcock Road, Warner Beach, 4129, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f01d2f03fe4861278823ec8dbcb5db241af834759b3160552c1246fb7d282b5d6dfef108750fe0f972de8e7c625be4c719a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4129 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.092006964839 30.861609310029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang