Successfully reported
+107

Holland House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Wallace Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Holland House is 'n gastehuis in die gewilde voorstad Morningside, Durban, wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis bied 'n luukse, ontspannende en huislike atmosfeer.

Verblyf word in 9 individueel-versierde kamers gebied. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met Openview en Netflix, en 'n haardroër.

Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar. Wasgoed- en strykdienste word teen 'n klein koste voorsien. Gaste het toegang tot 'n tuin, braaigeriewe en 'n terras.

Morningside is naby die middestad, maar ook ver genoeg om die stilte te geniet in 'n straat wat met bome belyn is, weg van die skare. Die lewendige Floridaweg is stapafstand vanaf 'n wye verskeidenheid restaurante en kroeë. Holland House is net 3 km vanaf die Goue Myl Strand, 10 minute se ry vanaf Moses Mabhida-stadion en 26 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Hierdie fasiliteite is ideaal vir pasiënte wat die hospitaal verlaat en op soek is na 'n veilige, versorgende plek om van 'n operasie te herstel. Die 2 luukse kamers is rolstoelvriendelik wat die badkamertoeganklikheid betref.

Die Gesinssuites kan ook vir rolstoeltoegang gebruik word, maar hierdie eenheid se stort het een trappie en is dus nie vir almal gepas nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 34 Wallace Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Holland House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Wallace Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ODJhNjI5LThlYjMtNDdkZS04NjM1LTA3NDZiN2FmNGExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 34 Wallace Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.8289697 31.0138822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang