Successfully reported

Hollybrooke Adventure Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jessica P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustig innie bos. Baie lekker in die bos, rustig. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike rustige plaasverblyf. Ons het 'n rustige langnaweek op die plaas geniet. Die kampterrein se badkamers was ten alle tye netjies en die eienaars en werkers was baie vriendelik. Dankie vir die lekker gesels en heerlike kaaskoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustic, fun and friendly people. It was a great stay. Staff were friendly and received more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rucille R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Memorable. Very pleasant stay. It was an enjoyable and memorable camping experience. The farm is very neat, well kept, and has all the necessary utilities, like showers, toilets, an electricity outlet, provided you are well equipped for camping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa S
1 nag
4.6
Sep 2025

Dis rustig en lieflik tussen bome. As jy wil herlaai, is dit beslis die plek. Dit was fantasties. Pragtige huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deanne R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

It was what was expected. Rustic, roomy, and good. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie baie dankie vir alles, en die lekker kos en vriendelikheid. Wat 'n awesome plek! Alles is perfek, die hike was mooi, al die kulture en kuns, en die perde, my hart se punt. Hulle het sommer klaar 'n permanente plek in my hart gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaneshree M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Serene and comfortable with plenty of fun activities on and off site. The hosts, along with their fur and feather babies, and staff, were consummate hosts and were very hospitable. We had a really lovely break away from the rush of city life and attended many activities in the area. It is really a hidden gem that works great for a weekend or a family getaway. Great value for money! It's definitely worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Het twee nagte daar spandeer. Die eienaars was dierbaar! Het vreeslik lekker gebly. Het hele kampterrein vir onsself gehad. Mooiste sonsondergange gehad en perde rit was 'n lekker avontuur!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Regte plaas naweek in die bos op die plaas weg van die gejaagde wereld. Wegbreek van die huis, lekker aktiwiteite op die plaas en kinders het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Road, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe505d639ff6552bb001db3f22fa39cad5c5e48f2468a7c754efd17d435046356478d66aae517e956c05978630ac81226e254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Remhoogte Road Hollybrooke Adventure Farm 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.795136772799 27.734785553967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang