Successfully reported
+44

Butlers Crown Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Dr Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Butlers Crown Guest House is in die woonbuurt Wilkoppies geleë en is gereed om die norm te oorskry. Ons eiendom van 2 hektaar het 'n plattelandse atmosfeer en gaste sal verseker die goedversorgde tuine met sy verskeidenheid voëllewe en waterfonteine geniet.

Die geriewe sluit 'n gesinskothuis, klassieke suite en drie dubbelkamers in wat almal toegerus is met lugversorging, privaat ingange, en suite-badkamers, DStv-keuse, tee- en koffieskinkborde en yskassies. Gaste is welkom om onder die lapa te ontspan of in die plonspoel af te koel. Oorgenoeg veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste word bederf met 'n opsionele a la carte ontbyt en aandete wat in óf die eetkamer óf in hul kamers bedien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chantel B
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gasheer, oulikste plekkie, so lekker gebly, sal vir seker weer daar gaan! Vreeslik lekker, gesellig, warm kaggel, heerlike kos!
Jun 2025
Hennie L
Gesin met klein kinders
5.0
Briljant. Baie lekker gebly. Fantastiese plek en mense.
Jun 2025
Elaine D
Gesin met klein kinders
5.0
Sal enige tyd weer hierna toe kom. Baie skoon, netjies en veilig!
Jun 2025
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Very friendly, great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Peter L
5.0
Perfek! Skoon en netjies en baie gasvry. Ek sal vir seker weer daar oorbly!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 78 Dr Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Butlers Crown Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Dr Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0606bb9dd5a1acea3d2ee4849ddc84c9a11ea5ed5169b9e1103f0a32f66b3ec843817a4b348c3197a118512a082ad9e011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 78 Dr Yusuf Dadoo Avenue Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.826167548934 26.667294502258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang