Successfully reported

Home Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hannes H
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Topklas see vakansie. Ons het verskriklik lekker gebly. Val en Krassie het ons dadelik tuis laat voel, en het die ekstra myl geloop om seker te maak ons geniet die vakansie. Ek sal dit beslis aanbeveel! 11/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Val & Krassi
Home Cottage
Dankie Hannes! Dit was so lekker om julle hier te hê! Julle is 5-ster gaste! Suidkus-groete, Val en Krassi

Sandra K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Gemaklik. Ons het die stil omgewing geniet! Goed toegerus en netjiese verblyf. Dit voel soos 'n huis. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Val & Krassi
Home Cottage
Dankie Sandra en Rykie, dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd weer welkom. Groete vir almal tuis. Val en Krassi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Val & Krassi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Ludlow Place, Umtentweni, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1fbd9e3db6891af90a6a9269bdd18ddd8c4c1cce184b1b8367827a8cd30d38cf44e63d9a6d6a0cdcde54e23c6b4dcd3e7e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 7 Ludlow Place Umtentweni 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.715056198059 30.46115154745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang