Successfully reported
+18

Home Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Ludlow Place, Umtentweni, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Home Cottage is 'n bekoorlike, ruim en volledig gemeubileerde kothuis wat selfsorgverblyf in Umtentweni, KwaZulu-Natal, bied. Die groot, lowerryke eiendom spog met 'n welige, groen tuin, perfek om die son te geniet.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n toilet, stort, bad en wasbak, en die ander met slegs 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, wasmasjien en mikrogolfoond, asook alle breekware en eetgerei.

Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, perfek vir heerlike maaltye saam met jou gesin. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n slim-TV met satellietskottel. Gaste hoef slegs hul eie dekodeerder saam te bring. Gratis vesel-Wi-Fi-fasiliteite is beskikbaar. Gaste moet asseblief hul eie aanmeldbesonderhede gebruik om programme te stroom.

Buite het gaste toegang tot meer buitesitplekke met uitsig oor die welige groen tuin, terwyl hulle die Weber gebruik vir 'n heerlike braai. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar, toeganklik via 'n gemotoriseerde hek.

Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel en rugsteunwaterstelsel in plek. Die eienaars woon op die eiendom en is beskikbaar om enige navrae te beantwoord soos nodig.

Daar is baie Blouvlagstrande om van te kies, binne 'n radius van 15 km. Die South Coast Mall is net langs die snelweg, terwyl Shelly Mall om die draai in Shelly Beach is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Val & Krassi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Ludlow Place, Umtentweni, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Home Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Ludlow Place, Umtentweni, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1fbd9e3db6891af90a6a9269bdd18ddd8c4c1cce184b1b8367827a8cd30d38cf44e63d9a6d6a0cdcde54e23c6b4dcd3e7e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 7 Ludlow Place Umtentweni 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.715056198059 30.46115154745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang