Home Suite Hotels Sea Point
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Main Drive, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 243 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Home Suite Hotels Sea Point bied gerieflike verblyf in smaakvol gemeubileerde suites, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Home Suites bied pasgemaakte interieurs, persoonlike dienste en huislike geriewe om 'n gemaklike en stresvrye verblyf te verseker.
Hierdie eenhede kan tot 2 gaste akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en elke eenheid se en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.
Ander geriewe sluit lugversorging, TV, Netflix, WiFi en 'n werkstasie in. Bykomende kenmerke sluit parkeerplek en 24-uur-sekuriteit in.
Daar is 'n plonspoel op die dak en buitemeubels wat gaste welkom is om te geniet.
Gewilde besienswaardighede in die omgewing sluit V&A Waterfront, Cape Quarter en Two Oceans Aquarium in. Doendinge soos voetslaan en fietsry kan in die omgewing geniet word. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat 22 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Home Suite
Hotels
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Main Drive, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Home Suite Hotels Sea Point het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Main Drive, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang