Successfully reported
+14

Home with a view

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 104 Dr AD Keet Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Home with a View is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met 'n privaat ingang, geleë op die tweede verdieping van die eienaar se eiendom in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die ander twee slaapkamers is elk ingerig met 'n enkelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakbraai-area geniet wat oopmaak na 'n houtdek met ongerepte uitsigte oor die omgewing. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met Lower Point-strand en speelgrond ongeveer 750 m weg. Aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit in verskeie visvangplekke, staproetes, kajakvaart en fietsry.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 104 Dr AD Keet Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 104 Dr AD Keet Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe511aabacb3f64971155a0d004eaba2938313457f327229a557381da3351efdacf62969140c74234172972e02db80a71f4af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 104 Dr AD Keet Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.022667351515 24.922350166433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang