Successfully reported
+13

Homey Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Biggar Street, Unit 19 Stubbs Place, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 099 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Homey Apartment is 'n bekoorlike, huislike woonstel wat sentraal in Miramar, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby restaurante en die Walmer Park-winkelsentrum en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat oornagverblyf soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die leefarea het 'n skuifdeur wat na die stoep en tuin met sitplek en braaigeriewe lei.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Netjiese wooneenheid wat baie goed afgewerk is. Alles werk en die meubels, insluitend die beddens, is in baie goeie toestand. Di...
Sien meer
Sep 2025
Heidi P
Besigheidsreis
5.0
Die eiendom was uitsonderlik netjies en gerieflik. Sien sterre.
Sep 2025
Altus T
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, skoon en netjies. Sal definitief weer hier bly. Heerlik gebly. Skoon en netjiese eenheid.
Aug 2025
Dela Rey S
Besigheidsreis
5.0
Fantasties, skoon, goeie ligging, alles wat jy nodig het! Fantastiese woonstel, baie netjies, fantasties geleë naby winkels. Stil buurt maar tog naby ...
Sien meer
Mei 2025
Ray D
Gesin met tieners
5.0
Perfect. Convenient, clean and free of clutter.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Biggar Street, Unit 19 Stubbs Place, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Homey Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 099
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 099
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 099
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Biggar Street, Unit 19 Stubbs Place, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75a20ecd60d7b803444c915905bfc81c7d5870e2b8079caa99ccd46cb62e9da7f219bf5371430d5a3c8509d9c1e3d90fc025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 099 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 3 Biggar Street Unit 19 Stubbs Place 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.992602457679 25.550081607029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang