Successfully reported

Honey Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Sandra C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Tranquil and value for money. Very relaxing and peaceful in a wonderful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julandrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable and relaxing. Our stay was amazing. Very relaxing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker ontspan. Baie lekker plek. Netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie veilig, en baie verskillende wild gesien. Fantastiese verblyf en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Quaint, peaceful and beautiful. Beautiful place, Nora is the host and she was friendly and welcoming. Two domestic cats were friendly and wanted love. The chalet was basic but more than enough for our weekend stay; the communal kitchen and little kitchenette had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Behalwe vir die katte, pragtige plek met behulpsame personeel. Lekker gebly. Katte is 'n probleem want hulle wil in die nag inkom aangesien dit te koud is vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Lekker vinnig stop oor kuier. Ons het lekker gekuier. Maar die WiFi het glad nie gewerk nie en die lodge kort beslis so bietjie van 'n instandhouding, nie die chalet nie, maar wel die lodge. Ander gaste was redelik raserig Sondag aand, so dit was nie die tipiese bosveld stil nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jane B
Kort verblyf
3.8
Jun 2025

Great place. Our stay was great; however, if the gate cannot open for everyone, that would be safer since there is no entrance controlling who will be coming in and out from the main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2025

Natuur was pragtig en rustig nadat ons onder die bome gaan sit het. Die rondawel is mooi skoon, maar lê agter op die erf langs 'n bou site aan die eenkant en die laundry met wasgoed aan die ander kant. Kombuis met geen wasbak. Matras oud, wel skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 945
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 945
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 945
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 122 Kaallaagte Road - JR, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtdLRxz2UHhfdZQrGjpEbBXW3L1ljjpR7o5AzGLhXFfMQJknR9t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 3) 70 5 1 5 122 Kaallaagte Road - JR Dinokeng Game Reserve 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.400517 28.361361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang