Successfully reported

HoneyBird Cottages

Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskassie. Die sitarea beskik oor 'n gemaklike rusbank wat omskep word in 'n slaapbank vir slegs kinders, en 'n kaggel vir daardie koel winteraande. Buite kan gaste 'n patio met buitesitplek en 'n draagbare braai geniet. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Kaggel
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Kaggel
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die eienaars se honde op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskassie. Die sitarea beskik oor 'n gemaklike rusbank wat omskep word in 'n slaapbank vir slegs kinders. Buite kan gaste 'n patio met buitesitplek, 'n gasbraai en 'n ingeboude braai geniet. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die eienaars se honde op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Troutwaters Agricultural Holdings Portion 41, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc29122ad8aabb32efdfcc32861b52933e4f239dfedb7dce4f5b1abcae0e2b95cce88dc11ee6aa8fa256e858b9477e86c8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 R71 Troutwaters Agricultural Holdings Portion 41 0731 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -23.900431697241 29.991731235959
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang