Successfully reported
+66

Honeyhills Excellence Resort

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Robyn Place, Honey Hill, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Vanaf R420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Honeyhills Excellence Resort bied gerieflike oornagverblyf sentraal geleë in Honey Hill, Roodepoort, wat uitkyk oor Sandton en Randburg, wat dit 'n ideale opsie maak vir ontspannings- of korporatiewe reisigers.

Hierdie eiendom bied gaste verskeie kameropsies om van te kies. Sommige kamers deel 'n badkamer, terwyl die res en suite-badkamers het. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke kamer het 'n werkstasie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi in elke kamer beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, jacuzzi, gimnasium, goed ingerigte studeerarea, sitkamer en braai-area insluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste sal naby geriewe en gewilde besienswaardighede geleë wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 9 resensies


Netheid
2.6
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
2.9
Veiligheid
3.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Robyn Place, Honey Hill, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Honeyhills Excellence Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 420
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 420
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Robyn Place, Honey Hill, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03efa9af5a152e60be87c1dcdc702f1669ec9c461d2ac1a308d4bceb78d0106a12e84413e71d91abcec661e3b09ce83d6aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 2) 9 5 1 3 5 Robyn Place Honey Hill 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.143423857865 27.887724789481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang