Successfully reported

Honeylocust Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 208 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Deonne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Presies wat ons nodig gehad het. Heerlik en gemaklik oor geslaap in 'n skoon, vars en ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend verblyf. Rustig en baie lekker plek om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon. Netjies. Veilig. Alles waarna jy in akkommodasie soek en nog meer. Absoluut wonderlik. Ons het a.g.v. verkeer eers net voor die 21:00 inkok tyd ingeboek en Nadia was geduldig en baie aangenaam. Die kamers is lieflik, mooi en skoon. Die terrein is mooi en daar is omtrent nie 'n blaartjie uit plek nie. Ongelooflik netjies en skoon. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik. Die personeel is vriendelik en gasvry. Ek ry sommer weer terug om te gaan kuier. Ek sal hulle aanbeveel waar ek kan. Baie dankie, ek en my vrou het lekker gekuier en ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny R
1 nag
5.0
Jul 2025

Overnight stay. Comfortable stay in a central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelik, skoon, gemaklik en het lekker plunger koffie en elektriese komberse. Wonderlik! Skoon, vriendelik, lekker plunger koffie, groot gemaklike badkamer en elektriese komberse vir die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Altyd top klas verblyf. Top klas verblyf met die heerlikste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wat 'n groot voorreg. Wat 'n groot voorreg om 'n nag in Honeylocust gastehuis deur te bring. Van die mooiste groen grasperke, netjies tuinbeddings en skoonste afgeronde parkeergeriewe met afdakke, tot die ruim en stylvolle slaapkamer met 'n uiters gerieflike moderne en modieuse badkamer. . . . Absoluut beautiful. . . . Duidelik next level van perfektheid! . . . Om nie van hul onoortreflike hartlike gasvryheid te praat nie. . . . Ons oppad Karoo Run toe. . . Ek noem daar is altyd 'n tekort aan "basics" soos toiletpapier. . . . Vlg. oomblik ontvang ons 'n rolletjie. "Noodsaaklikheid". . . . . Met baie liefde! !. Ai, wat 'n groot lekkerte. . . . Honeylocust sien ons vir seker binnekort weer! !

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Rustig. Die werksmense is baie vriendelik en die plekkie is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnoldus Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker! Gooi mielies. Friendly staff, the rooms are very clean, really worth every cent, will definitely stop there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

10/10 Honeylocust! Baie dankie! Professionele vriendelike ontvangs en diens. Netjiese, ruim en smaakvolle kamers. Pragtige tuin en veilige parkering. Baie dankie - sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 208

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Le Roux Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGI2OGY2LTVjYWYtNGZlMy04Y2RiLWZmOGFjMzJmODE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 208 5 1 5 7 Le Roux Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.728210413743 25.092612504959
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang