Buccara Noetzie - Honeymoon Castle.
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2026 tot 31 Okt 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noetsie Road, 394 Division of Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 490R4 868 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë aan die rand van Noetzie-strand langs die Tuinroete, is Buccara Noetzie - Honeymoon Castle deel van die eksklusiewe Buccara Noetzie Knysna Castles. Hierdie romantiese selfsorgkasteel bied volledige privaatheid, asemrowende see-uitsigte en tydlose luuksheid.
Hoogtepunte sluit in 'n ruim hoofslaapkamer met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n sondeurdrenkte terras met 'n plonspoel.
Vryskut-sjefdienste is op aanvraag beskikbaar, onderhewig aan beskikbaarheid, en kan voor aankoms gereël word. Let asseblief daarop dat daar geen winkels of restaurante op die perseel is nie; voorrade kan in Knysna gekoop word, slegs 13 minute weg.
Perfek vir wittebrood, herdenkings of 'n rustige wegbreek, Honeymoon Castle kombineer ouwêreldse sjarme met moderne gemak in 'n onvergeetlike omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Buccara Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Noetsie Road, 394 Division of Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Buccara Noetzie - Honeymoon Castle. het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noetsie Road, 394 Division of Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang