Successfully reported
+25

Honeypot Fly Fishing Eco Chalet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Farm, Vredefort Dome, Rooderand, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 425 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Honeypot Fly Fishing Eco Chalet is op die oewer van die Vaalrivier in die hartjie van die Vredefortkoepel geleë. Dit is 'n troeteldiervriendelike, selfsorg-vakansiechalet wat rustige verblyf bied vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer, terwyl die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n bykomende enkelbed ingerig is. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus met noodsaaklike geriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n huislike atmosfeer met gemaklike sitplek. Wi-Fi is beskikbaar.

Die buitestoep bied 'n skilderagtige uitsig oor die rivier en is die perfekte plek om te ontspan, met braaigeriewe ook beskikbaar. Die huis is selfversorgend, met vars boorgatwater en sonkrag. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gunther Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boschrand Farm, Vredefort Dome, Rooderand, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Honeypot Fly Fishing Eco Chalet het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 425
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 425
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 425
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Farm, Vredefort Dome, Rooderand, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18f9f0ae840b5d3f08a38780e0953b40d052d0eff43ead28889496794968211ff186365b1ac2c42a6e919081984477a972d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 Boschrand Farm Vredefort Dome 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.878053064232 27.292572611581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang