Successfully reported

Honne-Hemel: Oubaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties! Een van ons beste naweke op Hondeklipbaai sover. Honnehemel is netjies, alles is skoon en ons het baie veilig gevoel. Die badkamers het gasgeisers, die water was baie lekker warm. Ons het die stoep en die braaier op die stoep die meeste geniet, ons het 90% van ons tyd hier op die stoep deurgebring. 'n Groot pluspunt was dat die huisie alle kombuistoebehore het, wat beteken ons pak is baie makliker volgende keer. Daar is letterlik alles wat jy nodig het in die kombuis en dit is nie nodig om enige kombuisgoed saam te bring nie. Ons sal Honne-Hemel vir enige gesin aanbeveel, dit is uit en uit die moeite werd, en dan nog bekostigbaar ook. Baie dankie vir die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Spacious place ideal for relaxing. We loved our stay at Honne-Hemel: Oubaas and came away feeling refreshed. It is very spacious and has comfortable beds. Our whole family relaxed during our stay. The view is amazing, and the one braai area is above the house and overlooks the town. Hondeklipbaai is a basic town, and it was good to get out of the rat race for a while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Great location, especially in spring time. Long drive from Joburg but worth it. Great, the view was nice, wild flowers were amazing and the people were friendly. It would be nice if there was WiFi available. Gravel roads in good condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kristin J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Rustig. Die plek is ruim en gemaklik, ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Renee S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2025

Value for your money. We had an absolutely amazing stay at Honne-Hemel: Oubaas. The host was very friendly, and the accommodation was very neat and tidy. I loved the location because we had a sea view, and we could literally hear the sound of the sea from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2025

Rustig, netjies en besondere uitsig. Baie netjies, rustigheid en die mooiste uitsig van die stoep en slaapkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Pragtige uitsigte, genoeg braaiplekke, netjiese kamers. Baie lekker gebly, dankie ook aan die eienaars vir hulle gasvryheid. Ongelukkig geen WiFi wat baie sou help as mens van die buiteland af kom om kontak te kan maak met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Peaceful stay in a lovely well-kept house. Peaceful 2-night stay. Hindeklip Baai is rather remote, which is what we were after. Lovely old house with a great sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Beautiful place, ideal location, superb hosts! We booked for one night on a road trip but ended up staying for two. We should have stayed for a week! It's an absolutely awesome place with superb hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Main Road, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a5f993a20f83ebc8242fd072a87f4df3858044b4b842c2839d1859ef3beac10623e64d8b1d70a6770dd6372e262c5181797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 15 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.316117382531 17.277567386627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang