Successfully reported

Honne-Pondokkies

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 337 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Annamarie O
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ongerepte natuurskoon op sy beste! Ons het in Brakenjan karavaan gebly en het alles gehad wat ons nodig het. Met 'n uitsig op die see en ligtoring en die branders in jou ore kan jy nie vir beter vra nie. Die instansie is baie netjies en daar is verskillende verblyfopsies om in almal se smaak te voorsien. Die gasheer het ons vriendelik ontmoet en seker gemaak ons het alles wat ons benodig. Ek sal definitief weer hier oorbly. Die dorpie is klein en afgeleë, maar die ongerepte natuurskoon maak dit beslis die moeite werd om te besoek. Ek het nog nooit soveel skulpe en mosseldoppe op een plek gesien nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly julle het die ongerepte prag van ons ou dorpie geniet. Kom kuier sommer vinnig weer!

Elaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. Really great. Good hosts. Best place in Honderklipbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop julle kom kuier weer.

Saartjie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, verkwikkend. Die ruim en toegeruste Pondokkie het aan al ons behoeftes voldoen. Ons sou nog lank hier kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Ag, ons is so bly dat julle lekker by ons gekuier het. Kom gerus weer!

Chani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige blomme gesien, lekker gebraai (braai is elke dag skoongemaak). Lieflik. Heerlik. 100 punte vir goeie aanwysings tot by blyplek. Skoon, netjies, als wat jou gelukkig maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Hallo Chani Baie bly julle het mooi blomme gesien. Baie dankie vir julle kuiertjie. Kom kuier asb weer!

Toy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sielerus! 'N plek waar ons kon afskakel en lekker kon herlaai! Raad oor paaie ens. was baie akuraat en was baie waardeer aangesien ons die omgewing glad nie ken nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir die pragtige resensie. Altyd lekker as gaste die klein eksta'tjies raaksien en waardeer. Hoop dat julle weer by ons kom kuier.

Andrew John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Will be back. The best adventure. The host personally came to greet us and enquire about the stay, offered assistance if we needed it. The town's electricity went out on the last day, and within 5 minutes a generator was started by the resort. How excellent is that!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Good day Andrew Thank you for your beautiful review. Thank you for understanding that the power failure was out of our hands. We wish you a wonderful holiday and await your next visit!

Sakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pleasant stay and value for money. Pleasant stay with a nice view and I will recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan Loedolff V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker wegbreek. Ons bly gereeld oor by Honne-Pondokkies, die eenhede is netjies, bied goeie waarde en die personeel is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir die mooi resensie. Altyd lekker as julle by ons aankom!

Essie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Honne-Pondokkies is netjies en skoon. Dit is privaat en is baie goed geleë. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop julle kom weer by ons kuier!

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik, sal beslis weer gaan. Dit was heerlik, wat 'n oulike plekkie en dorpie, vriendelike personeel. Aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
Honne-Pondokkies
Baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Emdi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 384

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Main Road, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA333aa2afe76fcadc5b49f395d14cac02baf506458d421f9b96145725e3311cb1ba0fefe117041fe6e7386832bbfb01a0d921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 337 5 1 5 18 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315312482424 17.278478512897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang