Successfully reported

Hoofweg 14

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Suzette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Net! Ek wil graag nie aanbeveel nie, want dalk kry ons nie weer plek nie. Dit was 'n ongelooflike heerlike en praktiese huis wat ons gesien het, soos 'n handskoen gepas vir die wegbreek naweek. Daar was geen tekort nie, alles was daar wat ons nodig gehad het, die gasvrou was vriendelik en behulpsaam, en die dorpie is vir ons 'n juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Hoofweg 14
Baie dankie. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Melanie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Baie mooi, skoon en het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

10/10. Als wat nodig is met die beste ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustig en ontspanne. Baie lekker, met fantastiese weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A super deck with sea views. Good spot for our meals. Lovely stay. Great house with comfortable furnishings. Neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig, skoon en netjies met 'n besonderse uitsig. Baie netjiese verblyf met al die benodighede vir 'n rustige kuier. Die uitsig vanaf die stoep is ook besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie dankie vir die lekker veilige omgewing. Gaan beslis weer daar kuier. 3 Pikkewyne was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sone N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Heerlik rustig en ruim. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene Hall H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik gerus. Pragtige uitsig en netjiese plek met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastiese verblyf. Die huis het alles wat jy nodig het en wat jy ook by jou huis sou gehad het. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie aan die eienaars wat die pragtige plek beskikbaar stel, asook aan die agent wat uit haar pad gaan om verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Hoof Road, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37683d5112be5cc8ff97b57322bce63608586ae72c8b7aeab1737081e79600ba398ca00b7d6b4471f0a9638960edb215215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 14 Hoof Road Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42692157729 21.336003141284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang