Successfully reported

Oak Ridge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het gegaan om te rus, en dit is presies wat ons gedoen het! As jy wil rus, is die plekkie net wat jy nodig het! Regtig 'n awesome plekkie geleë in 'n asemrowende pragtige skoon dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

We felt like kids - and all kids love tree houses. My husband and I loved the tree house so much! Definitely a must if you are in Reitz. Perfect stopover if you don't feel like travelling for too many hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Rustig, stil en eenkant. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Unique, quiet, beautiful. The whole family loved the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Ons het lekker gebly so in die koue gedeelte van Suid Afrika. Buiten dat die advertensie verkeerd op die webtuiste aangedui word en dat die verwarmer nie gewerk het nie het ons lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ariska
Oak Ridge
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit regtig wanneer gaste die tyd neem om hul ervaring met ons te deel. Om dit duidelik te stel, het u aanvanklik die Boohuis oorweeg, maar toe Soetdoring bespreek. Die besonderhede van die eenheid is dus akkuraat en op datum. Let asb. daarop dat die verhitter met ’n aansteker aangesteek moet word om te werk. Dit was ’n plesier om u te akkommodeer, en ons sal dit geniet om u weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete

Steve T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2025

Highly recommended. My stay was very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna B
1 nag
4.2
Mrt 2025

Rustig, netjies en gerieflik. Ek het lekker gebly. Alles is skoon en netjies en in werkende orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Daphney Nomagugu M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely serene spot, will definitely recommend. Staying in a tree house definitely tickled our inner child and made the kids really happy. Lovely serene spot and Ariska is amazing. Definitely wish we'd booked a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Will stay again. Very friendly host as well as location very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boet C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, pragtige landelike atmosfeer, netjies, veilig. Heerlik gebly, netjies en skoon, alles wat nodig is en meer. Heerlike kuierplek op dek. Groot avontuur vir kinders ook. Ons waardeer die klein detail, mochachoc drankies, seep, skoonmaakdiens, ensomeer. Delightful! Recommended!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Davel Street, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA187ae45e36dd5ba45b5d2f42344de32a721411b1b7894ce6acc0abb3f2b684b834fc622fa0d7f3111ea9536c8c3210046d52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 56 Davel Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.794500340476 28.424165385073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang