Hoogland Spa Resort
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Luna Road, Warmbaths, 0481, Limpopo
- Vanaf R1 580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hoogland Spa Family Resort is in Bela-Bela, Limpopo 'n area wat welbekend is vir sy warmwaterbron en wildplase. Die perfek die gesinne wat uit die stad wil ontsnap.
Daar is 12 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 72 gaste. Daar is eenslaapkamer- en tweeslaapkamerchalets wat in die palmboom-tuin geleë is. Die chalets het elk gratis WiFi, ’n Slim-TV, gemaklike beddens, ’n badkamer met ’n bad en ’n stort, ’n stoep met ’n braai-area en ’n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n speletjieskamer, ’n spa, Jacuzzi en verhitte swembaddens in.
Aktiwiteite in die area sluit kabelgly, 'n waterpark, perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staproetes, swem, visvang, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 45 Luna Road, Warmbaths, 0481, Limpopo
- Gaste dink Hoogland Spa Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Luna Road, Warmbaths, 0481, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang