Successfully reported
+28

Karas Inn

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Number 8 19th Avenue, Karasburg, Karas
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karas Inn is in die klein dorpie Karasburg in Namibie geleë, sowat 120 km vanaf die Ariamsvlei-grens na Suid-Afrika. Die verblyf is ideaal vir groepe wat dié deel van Namibië besoek en die dorp is die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na Windhoek of Kaapstad.

Verblyf word in 3 woonstelle en 2 gastekamers wat ten volle gemeubileer is aangebied. Die eerste slaapkamer het 5 enkelbeddens wat ideaal is vir groepe. Die tweede en derde woonstel het elkeen 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Elke woonstel beskik oor 'n selfsorgkombuisie, 'n badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en badhanddoeke. Daar is 2 gastekamers wat elkeen 'n dubbelbed, lugversorging, badkamer, TV met DStv-kanale en badhanddoeke het. Ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word. WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit 'n natuurreservaat en die Visrivier-canyon in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anel S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Vriendelike ontvangs. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Sal weer daar oornag en Karas Inn definitief aanbeveel.
Sep 2025
Wilna Holtzhausen H
Saam met vriende
5.0
Heerlike ondervinding. Dit was ongelooflik lekker, alles wat jy nodig het na 'n lang dag.
Jul 2025
Stephen K
Saam met vriende
5.0
Uitstekende. Karaburg In: Uitstekende diens – baie skoon en netjies en baie vriendelike ontvangs.
Jul 2025
Amelia M
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Netjiese en skoon verblyf met veilige parkering.
Mei 2025
Elana B
5.0
Rustig, warm maar gelukkig koel kamers met lugreëling in. Baie vriendelike mense, kamers was baie netjies en skoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Number 8 19th Avenue, Karasburg, Karas
  • Gaste dink Karas Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Number 8 19th Avenue, Karasburg, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd803f3ded0a9124855fa76c3ff6df6dfe264cd8154a0e2931dbafa0ab95734621d0f280f9d3a87fa80155f418ce2f7893705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Number 8 19th Avenue Karasburg Karas 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -28.019808988485 18.757404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang