Hoopoe Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Impala Ridge Drive, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hoopoe Cottage is op 'n makadamianeutplaas in Drummond, KwaZulu-Natal, net langs die Ou Hoofweg op die Dusi- en Amashova-roete weggesteek. Dit is naby plaaslike winkels, maar is steeds rustig en 'n plek waar gaste kan ontspan.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die klein stoep met buitesitplek en gasbraaigeriewe. Hiér kan gaste die groen landskap in die verte te geniet. Veilige parkeerplek is voor die kothuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Impala Ridge Drive, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hoopoe Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Impala Ridge Drive, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang