The Sanctuary Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Isinga Portion 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Sanctuary Self-Catering is 'n selfsorg-hawe met 'n privaat ingang, geleë op 'n plaas buite Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Hierdie eenheid is 'n goeie keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige Laeveld-wegbreek, maar steeds naby geriewe.
Hierdie knus kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die lugversorgde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefkamer is ingerig met 'n groot gemaklike rusbank en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdak-patio met buitemeubels en 'n braai, en daar is onderdak-parkeerplek op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 13.6 km buite die dorp, waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet, en White River is ongeveer 25.9 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ly-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm Isinga Portion 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink The Sanctuary Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Isinga Portion 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang