Hope Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claremont Road, nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hope Haven is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op 5 hektaar se pragtige tuine in Mbombela (Nelspruit) geleë is. Gerieflik geleë naby Kruger Nasionale Park, Kaapschehoop, Sabie, Mbombela-stadion en Mpumalanga se skilderagtige besienswaardighede, is dit ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié kothuis met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar vir diegene wat verbind wil bly.
Die eenheid maak oop op 'n ruim stoep met sitplek buite en 'n draagbare braai, perfek om in die rustige omgewing te ontspan. Gaste het toegang tot nabygeleë wandelpaadjies en parkeerplek op die perseel. Gholfbane, insluitend Skukuza Gholfbaan, asook restaurante, teaters en verskeie doendinge, is net 'n kort entjie se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Claremont Road, nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claremont Road, nelspruit, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang