Successfully reported

Hopetown Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 252 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend, net 'n probleem is dat die WiFi nie internet gehad het nie. Was onb. Alles was perfek en moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benny O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beslis aan te beveel. Die verblyfplekkie was baie netjies en alles was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfek vir 'n aand of twee. Die kamer is baie netjies en skoon en alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. Felt right at home. Comfortable with everything you need. Very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolores R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Otherwise a perfect spot to overnight. We were extremely happy with the accommodation and the very friendly service but would just like to mention 2 things that need attention in the unit number 1. The shower door is faulty and the kettle did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie mooi en netjies. Alles wat mens benodig. Dit was 'n heerlike verblyf na 'n lang dag op die pad. Die blyplek was skoon en netjies. Dit is gerieflik naby die pad geleë en daar is veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tallie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie netjies en skoon. Danielle is 'n ongelooflike professionele gasvrou. Alles is netjies en skoon. Sal die plek vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Magdalena M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfekte oornag verblyf. Oornag verblyf terug Gauteng toe. Was 'n heerlike skoon rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjies, warm beddens, goeie diens. Baie aangename verblyf. Het vir ons name gestuur van restaurante asook spyskaart, wat baie gehelp het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 252

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMTA5OTlkLWU5MzAtNGMxYi04MDBmLWNlODIwNmJmN2VlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 252 5 1 5 2 Steyn Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.622694444444 24.089361111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang