Successfully reported
+36

Hopton House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 728 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 925 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hopton House is in die magiese dorpie Clarens in die Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf vir gaste wat op soek is na 'n rustige verkwikkende wegbreek. Die huis is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Op die grondvloer is daar 2 slaapkamers en elkeen is toegerus met 'n koningingrootte-bed met elektriese komberse, 2 aparte badkamers en dubbeldeure wat na die patio lei. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede het 'n stort.

Die boonste verdieping het ook 2 slaapkamers wat die derde badkamer deel wat toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed met deure wat na die Juliet-balkon lei en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke bed het elektriese komberse.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n eet- en sitarea, 'n kaggel vir die koue winteraande en dubbeldeure wat na die patio lei. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met 'n Premium DStv-pakket, 'n DVD-speler en talle bordspeletjies.

Die kombuis is toegerus met 2 yskaste, 'n mikrogolf, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gaste het ook toegang tot 'n dubbeldeurmotorhuis vir hul voertuie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elzabe B
Saam met lewensmaat
5.0
Heavenly! Wonderlike huis. Baie netjies.
Sep 2025
Isstel B
Saam met vriende
5.0
Warm tuiste vir onvergeetlike oomblikke. Hierdie huisie het vinnig verander na 'n warm welkom tuiste met uitsig oor die berge wat die gevoel van oop r...
Sien meer
Aug 2025
Zelda S
Saam met vriende
5.0
Fantastiese naweek gewees in Clarens saam met hartsvriende. Pragtige huis, goed geleë en beskik oor alle geriewe behalwe WiFi.
Jun 2025
Marcel G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Stunning, stunning plek! Dit is baie mooi en het alles wat jy nodig het. Sal definitief weer soontoe gaan!
Mei 2025
Juanita D
5.0
Voortreflike blyplek! Ons was 'n groep van 8 vriendinne wat die naweek in Hopton House gebly het. Ons het heerlik gekuier in die huis. Daar was alles ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 728 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Hopton House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 925
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 925
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 925
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 728 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAid1p5Bz5VfVzm3Gun3l3PrXTlEQFcPBS3Vy5D1UpDQNUpqVCyz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 925 per nag (plek vir 8) 47 5 1 5 728 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.515671445377 28.413600872353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang