Successfully reported
+25

Horizon Stables Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Toring Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Horizon Stables Guesthouse bied verblyf in 'n rustige area van Bloemfontein. Die instansie is naby Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en sportstadions geleë.

Die gastehuis met perde-tema bestaan uit 10 en suite-slaapkamers, elk met 'n privaat patio en uitsig oor die tuin. Die wittebroodsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed terwyl die standaardkamers 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gesinseenheid is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Hierdie eenheid is slegs beskikbaar vir gesinne van 3 persone of meer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, kookgerei en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis beskik oor gratis WiFi, 'n braai-area, konferensiegeriewe, 'n eetkamer en veilige parkeerplek.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Oliewenhuis-kunsgalery, Vrystaatse Botaniese Tuine, Franklin-natuurreservaat, oorlogsmuseum en verskeie Herbert Baker-geboue in die stad in. Daar is ook restaurante soos Bossa, Ocean Basket en Spur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hester L
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Heerlik gebly. Kon nie vir beter vra nie, ideaal vir oornag tussen Wes-Kaap en Gauteng.
Sep 2025
Hendrik Stephanus P
5.0
Gerieflik en sonder probleme. Sien sterre.
Sep 2025
Brenton V
Saam met lewensmaat
5.0
PuiK. Baie lekker en netjiese rusplek. Goeie diens, mooi kamers en veilige geriewe.
Aug 2025
Johan H
5.0
Heerlik gekuier. Heerlik gekuier by stalle. Alles was net reg en ontbyt heerlik. Baie dankie.
Jul 2025
Nelene F
5.0
Perfection. Horizon Stables Guesthouse is een van my gunsteling plekke om te oornag in Bloemfontein. Die eenhede is perfek toegerus met dit wat mens n...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Toring Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Horizon Stables Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Toring Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODkwM2YwLWM2YjQtNDdmMC1iMTcxLTA2NzBkZWM1MGNiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 4 Toring Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.080577777778 26.174113888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang