Successfully reported
+16

Horse's Neck Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Adrian Avenue, Lombardy East, 2090, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Horse's Neck Guest Lodge is in 'n voorstad van Johannesburg, Lombardy Oos, net 100 m van die River Park Rolbalklub af en sowat 1 km vanaf Rand Aid Hospitaal geleë. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 11 km van die lodge af is.

Hierdie eksklusiewe gaste-lodge bied verblyf in 3 gastekamers. Elke kamer het DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Sekere kamers bied uitsigte oor die swembad of tuin. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Daar is 'n gedeelde kombuis en gastesitkamer op die perseel en gaste kan die kontantkroeg op die perseel benut. Gratis WiFi is beskikbaar in die openbare areas. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 26 Adrian Avenue, Lombardy East, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Adrian Avenue, Lombardy East, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjSHXJ8S7zyMpKi8pJhzEFfuPQeuQ928kWsgJ6P9uQCJQoOMaQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 26 Adrian Avenue Lombardy East 2090 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -26.121951 28.119153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang