Successfully reported

Hotel @ Secunda

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Debbie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons sal definitief weer hier oorslaap. Ons het lekker oornag by Hotel @ Secunda. Alles wat ons kon nodig hê, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Gerieflik. Baie lekker en restaurant was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Busy / a bit crowded. Not bad, pretty average.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louis L
Kort verblyf
3.2
Jun 2025

Geen warm water vir stort of bad nie. Nee, ek het nie. Daar was geen warm water vir enige van die 2 oggende nie. Kon glad nie in die oggende 'n warm bad of stort vat nie. Die kamer waarin ek gebly het, kamer 16 se deur het heeltyd gewapper soos wat kamer 15 hulle deur oop en toe maak. Die buite deur na kamer 16 en kamer 15 maak 'n vacuum wat die deure laat vibreer en jou dus in die oggende wakker maak soos wat ander gaste in en uit hulle kamer beweeg.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jolita G
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Mooi en ruim, maar nie seker dat dit skoon is nie. Ek was teleurgesteld. Dit is 'n baie mooi plek en lekker ruim. Maar, ons kamer was teen 14:30 nog nie gereed nie. Die vorige besoekers se vuil koffiekoppies het in die gesigwasbak gestaan. Die vloere was nie gemop nie en die vorige gaste se vuil, nat voetmerke was nog in die badkamer. Ek was grillerig om te gaan stort en nie seker of die stort skoongemaak is nie. Die skoonmaker wou kom mop, maar ons moes gereedmaak vir 'n troue en was regtig nie lus vir iemand in ons kamer terwyl ons gereedmaak nie. Daar was nie sprake van gasvryheid nie. By die toonbank is ons beduie na ons kamer en 'n papier onder ons neus gedruk om te teken - weet nie waarvoor dit was nie. Parkeerplek is nie veilig nie en is dieselfde area as vir 'n restaurant.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Maridine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lekker, rustig, skoon. Ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie G
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Aangenaam. Die lugreëling in die een kamer was buite werking. Die ontvangs het gesê dat dit eers op Maandag herstel kan word. Dit was die enigste probleem wat ons ervaar het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya F
1 nag
4.2
Mrt 2024

Was skoon, gemaklik en net plesierig. Was heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gareth L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

An enjoyable overnight stay. The hotel was in a pleasant, safe environment. Rooms were clean and as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dedré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 889
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 889
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 889
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: River Road, Terra Nova Office Park, Trichardt, 2300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1NTM0MjUzLTRjY2QtNDhkZC05NTlkLWM2NzgwODk4NmY2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R889 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 River Road Terra Nova Office Park 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.482605084413 29.233335390213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang