Successfully reported
+75

Hotel 224 and Serviced Apartments

  • Kapasiteit: 546 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/O Francis Baard and Leyds Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hotel 224 and Serviced Apartments bied verblyf in Pretoria.

Verblyf is beskikbaar in die Standaardkamers, Standaard 2-Enkelbedkamers, die Enkelkamer, Die 1-slaapkamerwoonstel en 'n 1 en 'n halwe-slaapkamerwoonstel. Die meerderheid van die kamers het 'n skouspelagtige uitsig oor die stad met 'n uitsig oor die uitgestrekte metropool en sy landmerke soos die Uniegebou wat saans baie indrukwekkend is.

Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n gimnasium, kroeg en 'n restaurant op die perseel.

Hotel 224 and Serviced Apartments is die ideale ligging in die hartjie van Pretoria en bied gaste toegang tot wêreldklas-inkopiebestemmings, kulturele instellings en sportstadions.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Willem D
Gesin met klein kinders
4.8
Vriendelike diens, heerlike buffet ontbyt. Baie skoon en veilig.
Aug 2025
Jani V
Besigheidsreis
4.6
The staff were extremely helpful. Great views. I enjoyed my stay at Hotel 224. However, upon my arrival, my room was dirty and I had to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Esmeralda V
Saam met lewensmaat
4.2
Lekker gebly. Die kamer was netjies en skoon. Die area was net baie raserig die nag.
Okt 2024
Hein C
Saam met lewensmaat
4.2
Waarde vir jou geld met puik diens en puik kos. Dit was 'n plesier om daar te bly en puik diens.
Aug 2024
Ronel C
Saam met vriende
4.0
Kamer en badkamer baie klein en benoud. Het nie lekker gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nanette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • C/O Francis Baard and Leyds Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Gaste dink Hotel 224 and Serviced Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 546 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/O Francis Baard and Leyds Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0257069d9c4b48155d1806611163138cdea4a583436a0f6abdf6dbd8acacfa2426c5f876269166532cce1184d05585bcd968?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 C/O Francis Baard and Leyds Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.747767368657 28.208794891834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang