Hotel Krige
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Krige Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 120R2 808 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hotel Krige is in die historiese kwartier van Stellenbosch geleë en bied 'n uitstekende ligging binne maklike bereik van die Universiteit Stellenbosch en 'n magdom nuwerwetse eetplekke, boetieks, kulturele terreine en historiese landmerke.
Die hotel bied 24 individueel versierde kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Sommige van die kamers het toegang tot 'n privaat binnehof, terwyl ander uitloop op 'n balkon. Die kamer het ook 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolfoond, koffiemasjien en ketel.
Gaste kry toegang tot komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek tydens hul verblyf. Vir ekstra gerief bied die hotel 'n eenvoudige dog gerieflike gryp-en-gaan-ontbytfasiliteit eksklusief vir gaste in die huis.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend natuurreservate, skilderagtige wynplase en bekende gholflandgoedere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Meagan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Krige Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Hotel Krige het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Krige Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang