Successfully reported
+101

Hotel Numbi and Garden Suites

  • Kapasiteit: 130 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hotel Numbi and Garden Suites is aan die hoofpad in die bekoorlike dorpie Hazyview geleë. Die klein plaasdorpie in Mpumalanga is bekend vir sy maklike toegang tot die magiese Panoramaroete en bied talle buitelug-, ontspannings- en avontuuraktiwiteite.

Verblyf by Hotel Numbi en Garden Suites bestaan uit 'n verskeidenheid kamerkategorieë, wat gerieflike suites insluit in welige subtropiese tuine. Almal is smaakvol versier en is gemeubileer met óf 'n dubbel-, koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Ons bied ook 8 gesinskamers. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, 2 restaurante, 'n privaat landingbaan, 'n funksielokaal en 'n troukapel in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Main Street, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Hotel Numbi and Garden Suites het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 130 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a4457e5c81f923c896e8de9d1bb86c1586e010d2ef33d5297289140c9510537d6770b78470433bd0b57ce9c4d6d63a03053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Main Street, R40 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.049239162432 31.130511765225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang