Successfully reported
+42

Hotel Pension New Nouveau

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Heliodoor Street, Eros, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hotel Pension New Nouveau is in Windhoek, 60 m vanaf die MediClinic Privaat Hospitaal en reg oorkant die Paramount Mediese Sentrum. Dié hotel het 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n dek en 'n pragtige tuin waar gaste 'n drankie vanuit die kroeg kan geniet.

Elke gastekamer in die hotel beskik oor 'n koffiestasie, TV, 'n yskassie, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die Gesinskamer het 'n sitarea en die gastekamers het elkeen 'n lessenaar vir sakereisigers.

Alle tariewe sluit 'n buffet-ontbyt in.

Die ontvangs is 24 uur per dag oop en die vriendelike personeel is altyd beskikbaar om te help.

Gaste kan van die gratis WiFi oral in die hotel gebruik maak. Daar is ook gratis en veilige parkeerplek, sowel as 'n sekuriteitswag.

Plaaslike besienswaardighede sluit Joe’s Beerhouse en die Eros-winkelsentrum in wat net 10 minute se stap van die hotel af is. Die Portugese restaurant, Kubata, spesialiseer in heerlike seekosdisse en is net 12 minute ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cathleen E Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Heliodoor Street, Eros, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Hotel Pension New Nouveau het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Heliodoor Street, Eros, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiqxEwm9ToGJfON99vr6YgLo1WJPTBqAjaNdhMBMnhgpXPRDRGC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Heliodoor Street Eros Khomas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.543942324158 17.086384892464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang